Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 6:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Toe het Giʹdeon vir die ware God gesê: “As u Israel deur middel van my red, net soos u beloof het+—

  • Jesaja 37:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘En dít sal vir jou die teken wees: Vanjaar sal geëet word wat opslaan van korrels wat geval het,+ en in die tweede jaar graan wat vanself opkom; maar in die derde jaar moet julle saad saai en oes en wingerde plant en die vrugte daarvan eet.+

  • Jesaja 38:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En dít is vir jou die teken van Jehovah af dat Jehovah hierdie woord sal uitvoer wat hy gespreek het:+

  • Matteus 12:38
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 38 As antwoord aan hom het party van die skrifgeleerdes en Fariseërs toe gesê: “Leermeester, ons wil ’n teken van u sien.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel