12 Hierop het hy gesê: “Omdat ek met jou sal wees,+ en dít is vir jou die teken dat ek jou gestuur het:+ Nadat jy die volk uit Egipte uitgelei het, sal julle die ware God op hierdie berg dien.”+
5En daarna het Moses en Aäron ingegaan en vir Farao gesê:+ “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Stuur my volk weg sodat hulle vir my ’n fees in die wildernis kan vier.’”+