Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 En hy het die bevel aan Josua, die seun van Nun, oorgedra+ en gesê: “Wees moedig en sterk,+ want jy—jy sal die kinders van Israel in die land bring wat ek aan hulle met ’n eed beloof het,+ en ek sal voortdurend met jou wees.”

  • Josua 1:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Niemand sal al die dae van jou lewe voor jou standhou nie.+ Net soos ek met Moses was, sal ek met jou wees.+ Ek sal jou nie in die steek laat of jou heeltemal verlaat nie.+

  • Jesaja 41:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Moenie bang wees nie, want ek is met jou.+ Moenie rondkyk nie, want ek is jou God.+ Ek sal jou versterk.+ Ek sal jou werklik help.+ Ek sal jou werklik stewig vashou met my regterhand+ van regverdigheid.’+

  • Romeine 8:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Wat sal ons dan van hierdie dinge sê? As God vir ons is, wie sal teen ons wees?+

  • Filippense 4:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Vir alles is ek sterk genoeg deur hom wat my krag gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel