20 Toe het Moses sy vrou en sy seuns geneem en hulle op ’n esel laat ry, en hy het na Egipteland teruggekeer. Ook het Moses die staf van die ware God in sy hand geneem.+
9 Hierop het Moses vir Josua+ gesê: “Kies vir ons manne en trek uit,+ veg teen die Amalekiete. Môre gaan ek op die top van die heuwel staan, met die staf van die ware God in my hand.”+