Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 11:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Toe het Josua, die seun van Nun, die dienaar+ van Moses van sy jeug af, geantwoord en gesê: “My heer Moses, belet hulle dit!”+

  • Deuteronomium 32:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 So het Moses gekom en al die woorde van hierdie lied ten aanhore van die volk gespreek,+ hy en Hoseʹa, die seun van Nun.+

  • Handelinge 7:45
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 45 En ons voorvaders wat dit oorgeneem het, het dit ook saam met Josua+ in die land ingebring wat deur die nasies besit is,+ wat God voor ons voorvaders uit verdryf het.+ Hier het dit tot die dae van Dawid gebly.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel