29 Toe het Moses gesê: “Kyk, ek gaan van u af weg, en ek sal inderdaad ’n dringende versoek tot Jehovah rig, en die steekvlieë sal beslis môre van Farao, sy knegte en sy volk wyk. Laat Farao net nie weer bedrieglik handel deur die volk nie weg te stuur om offerandes aan Jehovah te bring nie.”+