Eksodus 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Na verloop van tyd het Farao Moses en Aäron geroep en gesê: “Versoek Jehovah dringend+ dat hy die paddas van my en my volk verwyder, aangesien ek die volk wil wegstuur sodat hulle aan Jehovah offerandes kan bring.”+ Eksodus 8:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Toe Farao sien dat daar verligting gekom het, het hy sy hart verhard;+ en hy het na hulle nie geluister nie, net soos Jehovah gesê het.+ Psalm 78:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 En hulle het hom met hulle mond probeer mislei;+En met hulle tong het hulle vir hom probeer lieg.+ Galasiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+
8 Na verloop van tyd het Farao Moses en Aäron geroep en gesê: “Versoek Jehovah dringend+ dat hy die paddas van my en my volk verwyder, aangesien ek die volk wil wegstuur sodat hulle aan Jehovah offerandes kan bring.”+
15 Toe Farao sien dat daar verligting gekom het, het hy sy hart verhard;+ en hy het na hulle nie geluister nie, net soos Jehovah gesê het.+
36 En hulle het hom met hulle mond probeer mislei;+En met hulle tong het hulle vir hom probeer lieg.+
7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+