Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 9:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want ek kon nou al my hand uitgesteek het om jou en jou volk met die pes te tref en sodat jy van die aarde uitgewis sou word.+

  • Psalm 78:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Hy het ’n pad vir sy toorn gebaan.+

      Hy het nie hulle siel van die dood teruggehou nie;

      En hulle lewe het hy aan die pes oorgegee.+

  • Esegiël 14:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “Want só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: ‘So sal dit ook wees wanneer ek my vier skadelike strafgerigte+—swaard en hongersnood en gevaarlike wilde diere en pes+—oor Jerusalem stuur om mens en mak dier daaruit uit te roei.+

  • Amos 4:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “‘Ek het ’n pes soos dié van Egipte onder julle gestuur.+ Met die swaard het ek julle jong manne doodgemaak,+ saam met die wegvoering van julle perde.+ En ek het die stank van julle kampe voortdurend laat opstyg, ja, tot in julle neusgate;+ maar julle het nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel