Eksodus 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En ek sal my hand moet uitsteek+ en Egipte moet tref met al my wonderlike dade wat ek daarin sal doen; en daarna sal hy julle uitstuur.+ Eksodus 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 kyk! dan kom Jehovah se hand+ oor jou vee+ wat in die veld is. Oor die perde, die esels, die kamele, die beeste en die kleinvee sal daar ’n baie swaar pes kom.+
20 En ek sal my hand moet uitsteek+ en Egipte moet tref met al my wonderlike dade wat ek daarin sal doen; en daarna sal hy julle uitstuur.+
3 kyk! dan kom Jehovah se hand+ oor jou vee+ wat in die veld is. Oor die perde, die esels, die kamele, die beeste en die kleinvee sal daar ’n baie swaar pes kom.+