Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 4:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 En Jehovah het vir Moses gesê: “Nadat jy weggegaan en na Egipte teruggekeer het, moet jy sorg dat jy al die wonderwerke wat ek in jou hand gegee het, voor Farao verrig.+ Wat my betref, ek sal sy hart onversetlik laat word;+ en hy sal die volk nie wegstuur nie.+

  • Eksodus 8:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 Maar Farao het ook hierdie keer sy hart verhard en die volk nie weggestuur nie.+

  • Eksodus 14:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Wat my betref, kyk, ek laat die hart van die Egiptenaars onversetlik word,+ sodat hulle agter hulle aan sal intrek en sodat ek vir my heerlikheid kan verkry deur middel van Farao en sy hele krygsmag, sy strydwaens en sy ruiters.+

  • Josua 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Want Jehovah se weg was om hulle hart wederstrewig te laat word,+ sodat hulle teen Israel oorlog sou verklaar, dat hy hulle aan vernietiging kon oorgee, sodat hulle geen gunstige oorweging sou ontvang nie,+ maar dat hy hulle kon verdelg, net soos Jehovah Moses beveel het.+

  • 2 Kronieke 36:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En selfs teen koning Nebukadneʹsar het hy in opstand gekom,+ wat hom by God laat sweer het;+ en hy het sy nek bly styf maak+ en sy hart bly verhard+ sodat hy nie tot Jehovah, die God van Israel, teruggekeer het nie.

  • Psalm 75:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Moenie julle horing in die hoogte verhef nie.

      Moenie met ’n trotse nek praat nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel