Spreuke 22:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Skerpsinnig is die een wat die rampspoed gesien en hom verberg het,+ maar die onervarenes het verder gegaan en moet die straf ondergaan.+ Jona 3:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die manne van Niʹneve het geloof in God begin stel,+ en hulle het ’n vas uitgeroep en hulle met saklinne beklee,+ van die grootste onder hulle tot selfs die geringste onder hulle.
3 Skerpsinnig is die een wat die rampspoed gesien en hom verberg het,+ maar die onervarenes het verder gegaan en moet die straf ondergaan.+
5 En die manne van Niʹneve het geloof in God begin stel,+ en hulle het ’n vas uitgeroep en hulle met saklinne beklee,+ van die grootste onder hulle tot selfs die geringste onder hulle.