Eksodus 9:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Elkeen wat Jehovah se woord gevrees het onder Farao se knegte, het sy knegte en sy vee in die huise laat invlug,+ Spreuke 27:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die skerpsinnige wat die rampspoed gesien het, het hom verberg;+ die onervarenes wat verder gegaan het, het die straf ondergaan.+
20 Elkeen wat Jehovah se woord gevrees het onder Farao se knegte, het sy knegte en sy vee in die huise laat invlug,+
12 Die skerpsinnige wat die rampspoed gesien het, het hom verberg;+ die onervarenes wat verder gegaan het, het die straf ondergaan.+