15 Jy moet die fees van die ongesuurde koeke hou.+ Sewe dae moet jy ongesuurde koeke+ eet, net soos ek jou beveel het, op die vasgestelde tyd in die maand Abib,+ want daarin het jy uit Egipte uitgetrek. En hulle mag nie met leë hande voor my verskyn nie.+
18 “Die fees van die ongesuurde koeke moet jy hou.+ Jy moet sewe dae lank ongesuurde koeke eet, net soos ek jou beveel het, op die vasgestelde tyd in die maand Abib,+ want in die maand Abib het jy uit Egipte uitgetrek.
16“Laat die maand Abib+ onderhou word, en jy moet die pasga vir Jehovah jou God vier,+ want in die maand Abib het Jehovah jou God jou in die nag uit Egipte uitgelei.+
7 In die eerste maand,+ dit is die maand Nisan, in die twaalfde jaar+ van koning Ahasʹveros, het iemand die Pur,+ dit is die Lot,+ voor Haman gewerp, van dag tot dag en van maand tot maand, tot die twaalfde, dit is die maand Adar.+