Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “‘En dié dag moet vir julle as ’n gedagtenis dien, en julle moet dit in al julle geslagte as ’n fees vir Jehovah vier. As ’n insetting tot onbepaalde tyd moet julle dit vier.

  • Levitikus 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand,+ tussen die twee aande is die pasga+ vir Jehovah.

  • Deuteronomium 16:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “Laat die maand Abib+ onderhou word, en jy moet die pasga vir Jehovah jou God vier,+ want in die maand Abib het Jehovah jou God jou in die nag uit Egipte uitgelei.+

  • Esegiël 45:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “‘In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, moet vir julle die pasga wees.+ As ’n fees van sewe dae moet ongesuurde koeke geëet word.+

  • Lukas 22:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Die dag van die ongesuurde koeke, waarop die pasgaslagoffer geoffer moet word, het toe aangebreek;+

  • 1 Korintiërs 5:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Verwyder die ou suurdeeg, sodat julle ’n nuwe deeg+ kan wees, soos julle immers ongesuurd is. Want Christus,+ ons pasga,+ is inderdaad geoffer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel