Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 22:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 dit moet, om goedkeuring vir julle te verkry,+ ’n manlike dier sonder gebrek+ wees uit die beeste, uit die jong ramme of uit die bokke.

  • Deuteronomium 17:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Jy mag aan Jehovah jou God geen bul of skaap offer waaraan ’n gebrek, enigiets slegs, is nie; want dit is iets verfoeiliks vir Jehovah jou God.+

  • Maleagi 1:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “En vervloek is hy wat listig optree wanneer daar ’n manlike dier in sy kudde is en hy ’n gelofte doen en ’n gebreklike dier aan Jehovah offer.+ Want ek is ’n groot Koning”,+ het Jehovah van die leërs gesê, “en my naam sal vreesinboesemend onder die nasies wees.”+

  • Hebreërs 7:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Want só ’n hoëpriester was vir ons geskik:+ lojaal,+ onskuldig,+ onbesmet,+ afgeskeie van die sondaars,+ en wat hoër as die hemele geword het.+

  • Hebreërs 9:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 hoeveel te meer sal dan die bloed+ van die Christus, wat homself deur ’n ewige gees sonder smet aan God geoffer het,+ ons gewetens van dooie werke+ reinig+ sodat ons heilige diens+ aan die lewende God kan verrig?

  • 1 Petrus 1:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Maar dit was met kosbare bloed,+ soos dié van ’n smetlose en vlekkelose lam,+ ja, Christus s’n.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel