Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, in die aand, moet julle ongesuurde koeke eet tot die een-en-twintigste dag van die maand, in die aand.+

  • Eksodus 16:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Ek het die murmureringe van die kinders van Israel gehoor.+ Praat met hulle en sê: ‘Tussen die twee aande sal julle vleis eet en in die oggend sal julle met brood versadig word;+ en julle sal beslis weet dat ek Jehovah julle God is.’”+

  • Levitikus 23:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand,+ tussen die twee aande is die pasga+ vir Jehovah.

  • Numeri 9:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Op die veertiende dag in hierdie maand, tussen die twee aande,+ moet julle dit op die vasgestelde tyd daarvoor berei. Volgens al die insettinge en al die gebruiklike prosedures daarvoor moet julle dit berei.”+

  • Deuteronomium 16:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Maar op die plek wat Jehovah jou God sal uitkies om sy naam daar te laat woon,+ moet jy die pasga in die aand offer sodra die son ondergaan,+ op die vasgestelde tyd van jou uittog uit Egipte.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel