Levitikus 23:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand,+ tussen die twee aande is die pasga+ vir Jehovah. Levitikus 23:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “‘En op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde koeke vir Jehovah.+ Sewe dae moet julle ongesuurde koeke eet.+ Esegiël 45:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 “‘In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, moet vir julle die pasga wees.+ As ’n fees van sewe dae moet ongesuurde koeke geëet word.+
5 In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand,+ tussen die twee aande is die pasga+ vir Jehovah.
6 “‘En op die vyftiende dag van hierdie maand is die fees van die ongesuurde koeke vir Jehovah.+ Sewe dae moet julle ongesuurde koeke eet.+
21 “‘In die eerste maand, op die veertiende dag van die maand, moet vir julle die pasga wees.+ As ’n fees van sewe dae moet ongesuurde koeke geëet word.+