Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 13:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 “Heilig vir my al die manlike eersgeborenes wat elke moederskoot open onder die kinders van Israel, onder mense en diere. Dit is myne.”+

  • Eksodus 34:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Alles wat die moederskoot open, is myne,+ en, wat al jou vee betref, die manlike eersteling onder die bulle en onder die skape.+

  • Levitikus 27:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 “‘Net die eersgeborene onder die diere, wat as die eersgeborene vir Jehovah gebore word,+ dit mag geen man heilig nie. Hetsy dit ’n bul of ’n skaap is, dit behoort aan Jehovah.+

  • Numeri 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want elke eersgeborene is myne.+ Op die dag toe ek elke eersgeborene in Egipteland getref het,+ het ek elke eersgeborene in Israel vir my geheilig, mens sowel as dier.+ Hulle moet myne word. Ek is Jehovah.”

  • Numeri 18:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Alles wat die moederskoot open,+ van elke soort vlees, wat hulle vir Jehovah sal aanbied, onder die mense en onder die diere, kom jou toe. Jy moet egter die eersgeborene van die mense vir seker loskoop;+ en die eersgeborene van die onrein diere moet jy loskoop.+

  • Numeri 18:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar die eersgebore bul of die eersgebore ramlam of die eersgebore bok moet jy nie loskoop nie.+ Hulle is iets heiligs. Hulle bloed+ moet jy op die altaar sprinkel, en hulle vet moet jy laat rook as ’n vuuroffer vir ’n rustige geur aan Jehovah.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel