Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En hulle het vir Moses gesê: “Is dit omdat daar hoegenaamd geen grafte in die hele Egipte is nie dat u ons hierheen gebring het om in die wildernis te sterf?+ Wat het u ons aangedoen deur ons uit Egipte uit te lei?

  • Eksodus 16:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die kinders van Israel het vir hulle bly sê: “As ons maar deur Jehovah se hand in Egipteland gesterf het,+ terwyl ons by die vleispotte gesit het,+ terwyl ons brood tot versadiging toe geëet het, want julle het ons tot in hierdie wildernis uitgelei om hierdie hele gemeente van honger te laat sterf.”+

  • Numeri 14:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En waarom bring Jehovah ons na hierdie land om deur die swaard te val?+ Ons vrouens en ons kindertjies sal roofgoed word.+ Is dit nie vir ons beter om na Egipte terug te keer nie?”+

  • Nehemia 9:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Hulle het dus geweier om te luister,+ en hulle het nie gedink aan+ u wonderlike dade wat u vir hulle verrig het nie, maar hulle het hulle nek verhard+ en ’n hoof aangestel+ om na hulle knegskap in Egipte terug te keer. Maar u is ’n God van dade van vergifnis,+ genadig+ en barmhartig,+ wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is+ in liefderyke goedhartigheid, en u het hulle nie verlaat nie.+

  • Handelinge 7:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Aan hom het ons voorvaders geweier om gehoorsaam te word, maar hulle het hom weggestoot+ en in hulle harte na Egipte teruggedraai+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel