Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 16:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die kinders van Israel het vir hulle bly sê: “As ons maar deur Jehovah se hand in Egipteland gesterf het,+ terwyl ons by die vleispotte gesit het,+ terwyl ons brood tot versadiging toe geëet het, want julle het ons tot in hierdie wildernis uitgelei om hierdie hele gemeente van honger te laat sterf.”+

  • Eksodus 17:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En die volk het daar na water bly dors, en die volk het aangehou om teen Moses te murmureer en te sê: “Waarom het u ons uit Egipte laat optrek om ons en ons kinders en ons vee van dors te laat omkom?”+

  • Numeri 14:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En al die kinders van Israel het teen Moses en Aäron begin murmureer,+ en die hele vergadering het teen hulle begin sê: “As ons maar in Egipteland gesterf het, of as ons maar in hierdie wildernis gesterf het!

  • Psalm 106:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Wat ons voorvaders in Egipte betref,

      Hulle het geen insig in u wonderlike werke getoon nie.+

      Hulle het nie aan die oorvloed van u grootse liefderyke goedhartigheid gedink nie,+

      Maar hulle het hulle opstandig gedra by die see, by die Rooi See.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel