Rigters 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En op dié dag het Deboʹra+ saam met Barak,+ die seun van Abinoʹam,+ ’n lied aangehef+ en gesê: 2 Samuel 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En Dawid het die woorde van hierdie lied+ tot Jehovah gespreek op die dag toe Jehovah hom uit die palm van al sy vyande+ en uit Saul se palm verlos het;+ Openbaring 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+
22 En Dawid het die woorde van hierdie lied+ tot Jehovah gespreek op die dag toe Jehovah hom uit die palm van al sy vyande+ en uit Saul se palm verlos het;+
3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+