Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe het Moses en die kinders van Israel hierdie lied tot Jehovah gesing en die volgende gesê:+

      “Laat my tot Jehovah sing, want hy het hoog verhewe geword.+

      Die perd en sy ruiter het hy in die see gewerp.+

  • Deuteronomium 31:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “SKRYF dan nou vir julle hierdie lied+ op en leer dit aan die kinders van Israel.+ Lê dit in hulle mond sodat hierdie lied as my getuie teen die kinders van Israel kan dien.+

  • Deuteronomium 31:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 En Moses het ten aanhore van die hele gemeente van Israel die woorde van hierdie lied tot die einde toe gespreek:+

  • 1 Kronieke 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Sing+ tot hom, besing hom met melodieë,+

      Oordink al sy wonderlike dade.+

  • Psalm 18:opskrif
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • Vir die musiekleier. Van Jehovah se kneg, van Dawid, wat die woorde van hierdie lied tot Jehovah gespreek het op die dag toe Jehovah hom uit die palm van al sy vyande en uit die hand van Saul verlos het.+ En hy het gesê:

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel