Eksodus 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Maar juis om dié rede het ek jou nog laat bestaan,+ om jou my krag te toon en om my naam oor die hele aarde bekend te laat maak.+ Eksodus 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Nou weet ek dat Jehovah groter is as al die ander gode,+ weens hierdie aangeleentheid waarin hulle vermetel teen hulle gehandel het.” Psalm 106:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Toe het hulle geloof in sy woord gehad;+Hulle het sy lof begin sing.+
16 Maar juis om dié rede het ek jou nog laat bestaan,+ om jou my krag te toon en om my naam oor die hele aarde bekend te laat maak.+
11 Nou weet ek dat Jehovah groter is as al die ander gode,+ weens hierdie aangeleentheid waarin hulle vermetel teen hulle gehandel het.”