Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 15:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+

      Wie is soos u, magtig in heiligheid?+

      Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+

  • 2 Kronieke 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En die huis wat ek bou, sal groot wees,+ want ons God is groter as al die ander gode.+

  • Psalm 95:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Want Jehovah is ’n groot God+

      En ’n groot Koning bo alle ander gode,+

  • Psalm 97:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Want u, o Jehovah, is die Allerhoogste oor die hele aarde;+

      U is baie hoog verhewe bo alle ander gode.+

  • Daniël 2:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 Die koning het Daniël geantwoord en gesê: “Waarlik, julle God is ’n God van die gode+ en ’n Here van die konings+ en ’n Openbaarder van geheime, want jy kon hierdie geheim openbaar.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel