27 Moses het dadelik sy hand oor die see uitgesteek, en die see het teen dagbreek na sy normale stand begin terugvloei. Die hele tyd het die Egiptenaars gevlug om dit te ontwyk, maar Jehovah het die Egiptenaars in die see afgeskud.+
6 Toe ek julle vaders uit Egipte uitgelei het+ en julle by die see gekom het, het die Egiptenaars julle vaders met strydwaens en ruiters tot by die Rooi See agternagesit.+