Josua 24:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Toe ek julle vaders uit Egipte uitgelei het+ en julle by die see gekom het, het die Egiptenaars julle vaders met strydwaens en ruiters tot by die Rooi See agternagesit.+
6 Toe ek julle vaders uit Egipte uitgelei het+ en julle by die see gekom het, het die Egiptenaars julle vaders met strydwaens en ruiters tot by die Rooi See agternagesit.+