Eksodus 23:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En julle moet Jehovah julle God dien,+ en hy sal beslis jou brood en jou water seën;+ en ek sal inderdaad die kwale uit jou midde verwyder.+ Psalm 103:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy wat al jou oortredings vergewe,+Wat al jou kwale genees,+
25 En julle moet Jehovah julle God dien,+ en hy sal beslis jou brood en jou water seën;+ en ek sal inderdaad die kwale uit jou midde verwyder.+