16 En die priester+ van Miʹdian het sewe dogters gehad, en hulle het soos gewoonlik water kom skep en die watervore vol gemaak om hulle vader se kleinvee water te gee.+
18En Jetro, die priester van Miʹdian, Moses se skoonvader,+ het alles te hore gekom wat God vir Moses en vir sy volk Israel gedoen het, hoe Jehovah Israel uit Egipte uitgelei het.+