Eksodus 2:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Daarna het Moses ingewillig om by die man te woon, en hy het sy dogter Sippoʹra+ aan Moses gegee. Eksodus 3:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Moses het ’n herder geword van die kleinvee van Jetro,+ die priester van Miʹdian, wie se skoonseun hy was.+ Terwyl hy die kleinvee na die westekant van die wildernis gedryf het, het hy eindelik gekom by die berg van die ware God,+ by Horeb.+
3 En Moses het ’n herder geword van die kleinvee van Jetro,+ die priester van Miʹdian, wie se skoonseun hy was.+ Terwyl hy die kleinvee na die westekant van die wildernis gedryf het, het hy eindelik gekom by die berg van die ware God,+ by Horeb.+