Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 33:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 Laastens het hulle van die Abaʹrimgebergte af weggetrek en in die woestynvlaktes van Moab+ aan die Jordaan by Jeʹrigo kamp opgeslaan.

  • Deuteronomium 1:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Kyk, ek stel die land voor julle. Gaan in en neem die land in besit wat Jehovah aan julle vaders, aan Abraham, Isak+ en Jakob,+ met ’n eed beloof het om dit aan hulle en hulle saad ná hulle te gee.’+

  • Deuteronomium 34:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 Toe het Moses uit die woestynvlaktes van Moab teen die berg Nebo opgeklim,+ na die top van Pisga,+ wat op Jeʹrigo uitkyk.+ En Jehovah het hom die hele land gewys: Giʹlead tot by Dan,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel