Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 34:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe het hy gesê: “As ek nou guns in u oë gevind het, o Jehovah, laat Jehovah dan asseblief in ons midde saamgaan,+ want dit is ’n hardnekkige volk,+ en u moet ons oortreding en ons sonde vergewe,+ en u moet ons as u eiendom neem.”+

  • Deuteronomium 31:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dan sal my toorn op dié dag inderdaad teen hulle ontvlam,+ en ek sal hulle beslis verlaat+ en my aangesig vir hulle verberg,+ en hulle sal iets word wat verteer moet word; en baie rampspoede en benoudhede sal oor hulle kom,+ en hulle sal sekerlik op dié dag sê: ‘Het hierdie rampspoede nie oor ons gekom omdat ons God nie in ons midde is nie?’+

  • Handelinge 7:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Aan hom het ons voorvaders geweier om gehoorsaam te word, maar hulle het hom weggestoot+ en in hulle harte na Egipte teruggedraai+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel