Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 24:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Toe hy Aʹmalek sien, het hy sy spreuk voortgesit en gesê:+

      “Aʹmalek was die eerste van die nasies,+

      Maar sy uiteinde sal wees dat hy vergaan.”+

  • Deuteronomium 25:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En wanneer Jehovah jou God jou rus gegee het van al jou vyande rondom in die land wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee om dit in besit te neem,+ moet jy die vermelding van Aʹmalek onder die hemel uitwis.+ Jy mag dit nie vergeet nie.

  • 1 Kronieke 4:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 En hulle het die oorblyfsel van Aʹmalek+ wat ontkom het, verslaan, en hulle het daar gaan woon tot vandag toe.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel