Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 17:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Jehovah het toe vir Moses gesê: “Skryf dit as ’n gedagtenis in die boek+ en maak dit voor die ore van Josua bekend: ‘Ek sal die herinnering aan Aʹmalek heeltemal uitwis onder die hemel.’”+

  • 1 Samuel 14:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En hy het dapper opgetree+ en Aʹmalek verslaan+ en Israel uit die hand van hulle plunderaar verlos.

  • 1 Samuel 15:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Gaan nou, en jy moet Aʹmalek verslaan+ en hom met alles wat hy het, aan vernietiging oorgee,+ en jy mag nie medelye met hom hê nie, en jy moet hulle doodmaak,+ man sowel as vrou, kind sowel as suigeling,+ bul sowel as skaap, kameel sowel as esel.’”+

  • 1 Kronieke 4:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 En hulle het die oorblyfsel van Aʹmalek+ wat ontkom het, verslaan, en hulle het daar gaan woon tot vandag toe.

  • Ester 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Ná hierdie dinge het koning Ahasʹveros vir Haman,+ die seun van Hammedaʹta, die Agagiet,+ groot gemaak en hom verhef+ en sy troon gestel bo al die ander vorste wat by hom was.+

  • Ester 7:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 En hulle het Haman aan die paal gehang+ wat hy vir Morʹdegai+ gereedgemaak het; en die koning se woede het bedaar.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel