Jesaja 66:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 66 Só het Jehovah gesê: “Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Waar is die huis dan wat julle vir my kan bou,+ en waar is die plek dan wat my rusplek sal wees?”+ Handelinge 7:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 ‘Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Watter soort huis sal julle vir my bou? sê Jehovah. Of wat is die plek vir my rus?+
66 Só het Jehovah gesê: “Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Waar is die huis dan wat julle vir my kan bou,+ en waar is die plek dan wat my rusplek sal wees?”+
49 ‘Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Watter soort huis sal julle vir my bou? sê Jehovah. Of wat is die plek vir my rus?+