Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 81:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 In benoudheid het jy geroep, en ek het jou gered;+

      Ek het jou in die skuilplek van die donder begin antwoord.+

      Ek het jou by die waters van Meʹriba ondersoek.+ Sela.

  • Psalm 102:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Moenie u aangesig vir my verberg op die dag dat ek in groot nood verkeer nie.+

      Neig u oor tot my;+

      Haas u, antwoord my, op die dag dat ek roep.+

  • Daniël 3:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En deur my word ’n bevel uitgevaardig+ dat enige volk, volksgroep of taal wat enigiets verkeerds teen die God van Sadrag, Mesag en Abedneʹgo sê, in stukke gekap moet word,+ en sy huis moet in ’n openbare gemakhuisie verander word,+ aangesien daar geen ander god is wat kan verlos soos dié een nie.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel