Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Want hulle rots is nie soos ons Rots nie,+

      Selfs ons vyande kom tot dié besluit.+

  • Daniël 4:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 En al die bewoners van die aarde word as bloot niks geag,+ en hy handel volgens sy wil met die leër van die hemel en die bewoners van die aarde.+ En daar bestaan niemand wat sy hand kan teëhou+ of wat vir hom kan sê: ‘Wat het u gedoen?’ nie.+

  • Daniël 6:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Hy red en verlos+ en verrig tekens en wonders in die hemel+ en op die aarde,+ want hy het Daniël uit die kloue van die leeus gered.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel