Deuteronomium 33:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+ Romeine 15:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En weer sê hy: “Wees bly, o nasies, saam met sy volk.”+
29 Gelukkig is jy, o Israel!+ Wie is soos jy,+’n Volk wat redding geniet in Jehovah,+Die skild van jou hulp,+En die Een wat jou uitnemende swaard is?+Daarom sal jou vyande voor jou kruip,+En jy—op hulle hoogtes sal jy loop.”+