2 Samuel 22:45 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 45 Uitlanders sal kruipend na my toe kom;+Ore sal gehoorsaam wees om my te hoor.+ Psalm 66:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Sê vir God: “Hoe vreesinboesemend is u werke!+Weens die oorvloed van u sterkte sal u vyande kruipend na u toe kom.+ Psalm 81:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Wat dié betref wat Jehovah intens haat, hulle sal kruipend na hom toe kom,+En hulle tyd sal tot onbepaalde tyd wees.
3 Sê vir God: “Hoe vreesinboesemend is u werke!+Weens die oorvloed van u sterkte sal u vyande kruipend na u toe kom.+
15 Wat dié betref wat Jehovah intens haat, hulle sal kruipend na hom toe kom,+En hulle tyd sal tot onbepaalde tyd wees.