Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Ester 8:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Toe is die sekretarisse+ van die koning in daardie tyd geroep, in die derde maand, dit is die maand Siwan, op die drie-en-twintigste dag daarvan; en daar is geskryf volgens alles wat Morʹdegai beveel het, aan die Jode en aan die satrape+ en die goewerneurs en die vorste van die regsgebiede van Indië tot Etiopië, honderd-sewe-en-twintig regsgebiede,+ aan elke regsgebied in sy eie skryfstyl+ en aan elke volk in sy eie taal,+ en aan die Jode in hulle eie skryfstyl en in hulle eie taal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel