Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Toe het julle nader gekom en aan die voet van die berg gaan staan, en die berg het met vuur gebrand tot in die middel van die hemel; daar was duisternis, wolke en dik donkerheid.+

  • 1 Konings 8:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Toe het Salomo gesê: “Jehovah het gesê dat hy in die dik donkerheid sou woon.+

  • Psalm 97:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Wolke en dik donkerheid is rondom hom;+

      Regverdigheid en reg is die vaste plek van sy troon.+

  • Hebreërs 12:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Want julle het nie genader wat betas kan word+ en wat met vuur aan die brand gesteek is+ en ’n donker wolk en dik duisternis en ’n storm+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel