-
Deuteronomium 5:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 Maar die sewende dag is ’n sabbat vir Jehovah jou God.+ Jy mag geen werk doen nie,+ nie jy of jou seun of jou dogter of jou slaaf of jou slavin of jou bul of jou esel of enige mak dier van jou of jou inwonende vreemdeling wat in jou poorte is nie,+ sodat jou slaaf en jou slavin kan rus net soos jy.+
-
-
Johannes 7:23Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
23 As ’n mens die besnydenis op ’n sabbat ontvang sodat die wet van Moses nie verbreek word nie, is julle dan vir my woedend omdat ek ’n mens op ’n sabbat heeltemal gesond gemaak het?
-