31 Wat die volke van die land+ betref wat op die sabbatdag handelsware en allerhande graansoorte ingebring het om te verkoop, ons sal op die sabbat+ of op ’n heilige dag+ niks van hulle neem nie, en ons sal afstand doen van die sewende jaar+ en van die skuld van elke hand.+