11 Want hy wat gesê het: “Jy mag nie egbreuk pleeg nie”,+ het ook gesê: “Jy mag nie moord pleeg nie.”+ As jy nou nie egbreuk pleeg nie maar wel moord, het jy ’n oortreder van die wet geword.
8 Maar wat die lafaards betref en dié sonder geloof+ en dié wat walglik is in hulle vuilheid+ en moordenaars+ en hoereerders+ en dié wat spiritisme beoefen en afgodedienaars+ en al die leuenaars,+ hulle deel sal wees in die poel wat met vuur+ en swael+ brand. Dit beteken die tweede dood.”+