Spreuke 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die nagedagtenis van die regverdige is tot seën,+ maar die naam van die goddeloses sal verrot.+ Hebreërs 10:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Want as ons moedswillig sonde beoefen+ nadat ons die juiste kennis van die waarheid ontvang het,+ is daar geen offerande vir sondes meer oor nie,+ Openbaring 2:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Laat die een wat ’n oor het, hoor+ wat die gees+ vir die gemeentes sê: Hy wat oorwin,+ sal hoegenaamd nie deur die tweede dood geskaad word nie.’+ Openbaring 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+
26 Want as ons moedswillig sonde beoefen+ nadat ons die juiste kennis van die waarheid ontvang het,+ is daar geen offerande vir sondes meer oor nie,+
11 Laat die een wat ’n oor het, hoor+ wat die gees+ vir die gemeentes sê: Hy wat oorwin,+ sal hoegenaamd nie deur die tweede dood geskaad word nie.’+
6 Gelukkig+ en heilig+ is enigeen wat deel het aan die eerste opstanding; oor hulle het die tweede dood+ geen gesag nie,+ maar hulle sal priesters+ van God en van die Christus wees en sal die duisend jaar lank saam met hom as konings heers.+