Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 15:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “As jou broer, ’n Hebreeuse man of ’n Hebreeuse vrou, aan jou verkoop word,+ en hy jou ses jaar gedien het, dan moet jy hom in die sewende jaar as ’n vrygelatene van jou wegstuur.+

  • Jeremia 34:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “Na verloop van sewe jaar moet julle elkeen sy broer, ’n Hebreeuse man,+ wat aan jou verkoop is+ en jou ses jaar gedien het, laat gaan;+ en jy moet hom vry van jou af laat weggaan.” Maar julle voorvaders het nie na my geluister nie, en ook het hulle nie gehoor gegee nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel