Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 8:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 In ooreenstemming met al hulle dade wat hulle gedoen het van die dag af dat ek hulle uit Egipte laat optrek het+ tot vandag toe, deurdat hulle my voortdurend verlaat het+ en ander gode gedien het,+ so doen hulle ook met jou.

  • 2 Konings 17:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 en hulle het nie geluister nie, maar het hulle nek bly verhard+ soos die nek van hulle voorvaders wat nie geloof in Jehovah hulle God beoefen+ het nie;

  • Nehemia 9:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Hoewel u teen hulle getuig het+ om hulle na u wet+ terug te bring, het hulle vermetel gehandel+ en nie na u gebooie geluister nie; en hulle het teen u regterlike beslissings+ gesondig,+ waardeur ’n mens, as hy dit nakom, ook sal lewe.+ En hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle nek het hulle verhard,+ en hulle het nie geluister nie.+

  • Jeremia 7:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Maar hulle het nie na my geluister nie, en hulle het nie gehoor gegee nie,+ maar hulle het hulle nek bly verhard.+ Hulle het erger as hulle voorvaders gehandel!+

  • Sagaria 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hulle hart+ het hulle soos ’n amarilsteen gemaak, om nie die wet en die woorde te gehoorsaam+ wat Jehovah van die leërs deur sy gees,+ deur middel van die vroeëre profete, gestuur het nie;+ sodat daar groot verontwaardiging by Jehovah van die leërs ontstaan het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel