5 Hierop het Sarai vir Abram gesê: “Mag die geweld wat my aangedoen is, op jou wees. Ek self het my diensmeisie aan jou boesem oorgegee, en sy het agtergekom dat sy swanger is, en ek het veragtelik in haar oë geword. Mag Jehovah tussen my en jou oordeel.”+