11 En julle moet stede uitkies wat vir julle geskik is. As vrystede moet hulle vir julle dien, en hy wat iemand doodmaak, wat ’n siel onopsetlik doodslaan, moet daarheen vlug.+
42 waarheen die een kon vlug wat iemand doodmaak, wat sy naaste ombring sonder dat hy dit weet,+ terwyl hy hom voorheen nie gehaat het nie;+ en hy moet na een van hierdie stede vlug en lewe,+
3 Jy moet vir jou die pad gereedmaak, en jy moet die gebied van jou land wat Jehovah jou God as ’n besitting aan jou gegee het, in drie dele verdeel, en dit moet wees sodat enigeen wat iemand doodgemaak het, daarheen kan vlug.+
7 Toe het hulle ’n heilige status gegee aan Kedes+ in Galileʹa in die bergstreek van Nafʹtali, en Sigem+ in die bergstreek van Eʹfraim, en Kirjat-Arba,+ dit wil sê Hebron, in die bergstreek van Juda.