Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 21:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar as iemand nie op die loer lê nie en die ware God dit deur sy hand laat gebeur,+ dan sal ek vir jou ’n plek bepaal waarheen hy kan vlug.+

  • Deuteronomium 4:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 waarheen die een kon vlug wat iemand doodmaak, wat sy naaste ombring sonder dat hy dit weet,+ terwyl hy hom voorheen nie gehaat het nie;+ en hy moet na een van hierdie stede vlug en lewe,+

  • Deuteronomium 19:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “En dít is die saak van hom wat iemand doodgemaak het wat daarheen vlug en moet bly lewe: Wanneer hy sy medemens doodslaan sonder om dit te weet en hy hom nie voorheen gehaat het nie;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel