6 “As ’n vuur versprei en die dorings vang, en gerwe of ongesnyde graan of ’n land word verteer,+ moet die een wat die vuur aangesteek het, vir seker vergoed vir wat verbrand is.
8 “As jy ’n nuwe huis bou, moet jy ook ’n muurtjie om jou dak bou,+ sodat jy nie bloedskuld op jou huis bring nie, want iemand wat val, kan daarvan afval.